Daniel K. Inouye Internasionale Lughawe

Daniel K. Inouye Internasionale Lughawe
Kahua Mokulele Kauʻāina o Daniel K. Inouye
IATA: HNLICAO: PHNLFAA: HNL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar/Militêr
Eienaar/Operateur Hawaii Departement van Vervoer
Bedien Oahu
Ligging Honolulu, Hawaii, V.S.A.
Geopen Maart 1927 (1927-03)
Spil vir
  • Aloha Air Cargo
  • Asia Pacific Airlines
  • Hawaiian Airlines
  • Mokulele Airlines
  • Trans Executive Airlines
Hoogte bo seevlak 13 vt / 4 m
Koördinate 21°19′07″N 157°55′21″W / 21.31861°N 157.92250°W / 21.31861; -157.92250
Webtuiste hawaii.gov/hnl
Landkaart
FAA lughawediagram
FAA lughawediagram
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
04L/22R 6,955 2,120 Teer
04R/22L 9,002 2,744 Teer
04W/22W 3,000 914 Water
08L/26R 12,312 3,753 Teer
08R/26L 12,000 3,658 Teer
08W/26W 5,090 1,551 Water
Statistieke (2022)
Lugbewegings 225,491
Passasiers 18,346,044
Vrag (VS ton) 626,971
Bronne: ACI[1]

Honolulu Internasionale Lughawe (IATA: HNL, ICAO: PHNL, FAA LID: HNL) (amptelik Daniel K. Inouye Internasionale Lughawe[2]), is die hoof- en grootste lughawe in die Amerikaanse deelstaat Hawaii.[3] Die lughawe is vernoem na die inwoner van Honolulu en ontvanger van die eerbewys, Daniel Inouye, wat Hawaii vanaf 1963 tot sy dood in 2012 in die Senaat van die Verenigde State verteenwoordig het. Die lughawe is in die Honolulu-sensus-aangewese plek 5 km noordwes van Honolulu se sentrale sakekern.[4] Die lughawe beslaan 4 220 hektaar (1 708 ha), meer as 1% van Oahu se grond.[5]

  1. "Data". Aci-na.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Augustus 2016. Besoek op 9 Januarie 2017.
  2. Staff, Web (29 April 2017). "Honolulu airport renamed after late Sen. Daniel Inouye". Khon2.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2017. Besoek op 20 Mei 2017.
  3. "The State of Hawaii Airport Activity Statistics By Year 2007-1994" Geargiveer 26 Junie 2008 op Wayback Machine, Department of Transportation, Airports Division, State of Hawaii
  4. Honolulu CDP, HI Geargiveer 18 Februarie 2008 op Wayback Machine.
  5. "HNL airport data at skyvector.com". skyvector.com. Besoek op 2 September 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy